send link to app

Woordelys app for iPhone and iPad


4.8 ( 7328 ratings )
Entertainment Education
Developer: Pierre Marais
0.99 USD
Current version: 2.4, last update: 3 years ago
First release : 10 Apr 2014
App size: 22.19 Mb

Die app bestaan uit n databasis van woorde met 3 verskillende funksies wat die gebruiker ondersteun om `n spesifieke woord te vind. Hierdie is n tipiese blokkiesraaisel woordelys app en vergemaklik die invul van Afrikaanse blokkiesraaisels.

Die app ondersteun die blokkiesraaisel entoesias met die invul van enige raaisel.
Die databasis bevat meer as 192000 Afrikaanse woorde. Hierdie woorde word oor die algemeen in Afrikaanse blokkiesraaisels gebruik.

Die soekfunksies werk soos volg:
1. Gebruik die alfabet
2. Gebruik die woordlengtes
3. Gebruik die bekende sowel as die onbekende letters van die spesifieke woord wat gesoek word. Asook gebruik letters om verskillende woorde daar uit te maak.

Die app is beskikbaar vir iPads en iPhones.